geskryf deur Ds Annalize Rossouw-Lombard (Dora Theo Gemeente Kimberley) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek het my pad tussen kerke in 2018 begin loop… Eers was ek vir ses jaar na my studies ’n voltydse dominee. ’n “Goeie” voltydse dominee was ek beslis nie! Ek het geen sin vir die “jeug” nie, ek het niks van die FinKom geweet nie, so ek het eerder my mond gehou. Ek het...