by Ds Joha-Lize Uys (Kuruman-kombinasie) | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.” (Matteus 16: 24-25, AFR33/53). Die...