by Ds Paul van Jaarsveld (Gemeente Wapadrant) | Monday, 11 August, 2025 | Artikels, Persoonlike groei
In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel te verwys. As ek reg onthou was dit in ons derde of vierde jaar. Nou...
by Ds Paul van Jaarsveld (Gemeente Wapadrant) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
’n Vraag op elke kerklidmaat se lippe, elke jaar, is: Wat gaan ons doen met die jeug? Gereeld hoor ons stellings soos ons moet buite die kassie dink, ons moet anders dink. Hoe gaan ons die kinders behou en nie die studente verloor nie? Ons weet die antwoord lê nie in...