by Oupa Stoep | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Paniekbevange Pastoriemoeder van Petrus Steyn vra: Beste Oupa Stoep, my man is onlangs bevestig in Petrus Steyn. Dit is ons eerste gemeente, so ons is nog baie onseker oor baie dinge. Een van die tannies in die gemeente is terminaal siek en ek weet ek gaan een van die...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Emerituspredikant ds PJJ (Pierre) Kotzé (74) is net voor 15:00 Saterdag 9 Maart oorlede. Ds Kotzé het middel Januarie ’n operasie ondergaan waartydens ’n hartomleiding gedoen en ’n hartklep herstel is. Hy het aanvanklik goed aangesterk en is van die St...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Gemeente Alberton het Sondag 25 Februarie afskeid geneem van ds PB (Pieter) en Susan Viljoen. Hulle was sedert 24 Mei 1986 (’n volle 38 jaar!) die predikantspaar van Alberton. Ds Viljoen is op 6 Mei 1984 georden en het eers sedert 1984 in Gemeente Weskus gedien. Na sy...
by Mnr Otto Viljoen (bestuurder: DPS-sisteem) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die Kinderhuise van die NHKA is gedurende 1922 deur die NHKA in die lewe geroep, om kinders in nood te versorg. Ons is dus reeds meer as 100 jaar lank aktief besig met die versorging van minderbevoorregte kinders. (Sien ook die middelblad van hierdie uitgawe.)...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Het jy al ’n begraafplaas gelees? Om grafkuns se simboliese betekenis te verstaan, gee inligting oor ons mense se geloof en lewensopvattings. As jy grafkuns kan verstaan, kyk jy met ander oë na grafstene! Onthou jy toe jy as klein kind leer lees het? Eers was dit...
by Ds Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Hierdie artikel is ’n verwerking van ds Marina Kok-Pretorius se referaat wat by die HTK-opening in Februarie vanjaar gelewer is. Dit is gebaseer op haar PhD-graad in Semitiese Tale wat sy in Mei 2024 aan UP verwerf. Die titel van haar proefskrif is Remembered space:...
by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die Hervormde Kerk het in 1922 formeel toegetree tot kinderversorging. Christelike barmhartigheid is ’n wesenskenmerk van die geloofshandelinge van die kerk. Op 3 Augustus 1922 besluit die Algemene Kerkvergadering om ’n weeshuis op te rig. In Augustus 1923 word die...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
RING VERGADERPLEK DATUM BRAKPAN Emmaus Kenleaf 5 Mei BRONKHORSTSPRUIT Witbank-Noord 11 Mei om 09:00 CHRISSIESMEER Piet Retief 4 Mei DORSLAND Swakopmund 17 en 18 Mei GERMISTON Alberton 9 Junie om 15:00 HOËVELD Heidelberg 6 April om 09:00 JOHANNESBURG Newlands 11 Mei...
by Ds Paul van Jaarsveld (Gemeente Wapadrant) | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
’n Vraag op elke kerklidmaat se lippe, elke jaar, is: Wat gaan ons doen met die jeug? Gereeld hoor ons stellings soos ons moet buite die kassie dink, ons moet anders dink. Hoe gaan ons die kinders behou en nie die studente verloor nie? Ons weet die antwoord lê nie in...
by Redaksie | Maandag, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die Heiland leef! Hulle het uitgegaan en in die boot geklim, maar daardie nag het hulle niks gevang nie. Teen dagbreek het Jesus daar op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie. Jesus vra hulle toe: “My kinders, julle het seker niks om...