Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Kinders is ’n lewende perkament…

Kinders is ’n lewende perkament…

by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Maandag, 26 Augustus, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5

Ons kindwees lê vlak. Eintlik dra ons almal die kind wat ons was met ons saam. Dit is ’n kosbare deel van ons lewe. Om kind te wees, het iets te doen met ouderdom, maar dit het ook te doen met sorgeloosheid, uitbundigheid, ondersoek, ontdekking. Kinders hardloop rond...
Luister, leer en resoneer

Luister, leer en resoneer

by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4

Daar is ’n ou gesegde wat lui: Moenie alles glo wat jy hoor nie. Dit is ’n waar­heid wat oor en oor bevestig word in ’n wêreld vol van skelms, bedrieërs en swen­de­laars. Die waarskuwing wil mense leer om onderskeidend te luister, want die waarheid is nie altyd voor...
Toegerus deur die Heilige Gees

Toegerus deur die Heilige Gees

by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3

Ons gedenk tans die uitstorting van die Heilige Gees. Dit was die moment waarop die geskiedenis van die kerk begin het – toe God se Gees van mense besit geneem en hulle toegerus het om die blye boodskap van verlossing te verstaan, te glo en uit te dra in die wêreld....

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

9 + 7 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons