by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ek het nog nooit van die Munga gehoor voordat my vriend, Alphonso Theron, my van dié verskriklike uithouwedren vertel het nie – om binne vyf dae met ’n bergfiets van Bloemfontein tot Wellington te ry! Om dit reg te kry, moet die deelnemers letterlik dag en nag,...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die heel belangrikste besluit wat die 74ste AKV eersdaags moet neem, handel oor teologiese opleiding. Teologiese opleiding bepaal immers die toekoms van die Kerk. Beskrywingspunt 18 van die Kuratorium, wat die akademiese opleiding van teologiestudente wil verkort, is...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Wat getuig die Hervormde Kerk teenoor ons medegelowiges, die mense van Suid-Afrika en die owerheid? Watter vorm moet ons Kerk se bediening aanneem te midde van al die uitdagings waarmee ons te doen het? Wat moet ons doen om genoeg predikante met die regte vaardighede...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Toe ek ’n gemeentepredikant was, het ek dikwels vir my kerkraad gesê ek is liewer vir mense as vir papiere. Ek doen eerder huisbesoek as om administrasie te doen. Maar ek besef ek was eintlik baie gelukkig, want daar was altyd uiters bekwame en betroubare...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Adrianus van Selms: Concise versions of his contributions in Dutch and Afrikaans theological journals (1936-1982)JFJ (Hans) van RensburgUJ Press 2024 Die ouer predikante van die Hervormde Kerk het almal by prof Adrianus van Selms klas gekry. Die jonger generasie...