geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Vrydag, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Met die opening van die 72ste Algemene Kerkvergadering in 2019 was dr André Ungerer se tema Die Kerk onderweg na 2025. Die eerste, rigtinggewende besluit van daardie AKV het toe ook soos volg gelui: SINERGIE ONDERWEG NA 2025. Alle gemeentes, ringskommissies en...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Dinsdag, 4 Augustus, 2020 | Artikels, Persoonlike groei
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black Lives Matter? Wat sê jy oor regstellende aksie in die werkplek en kwotas of teikens vir sportspanne? Waar staan jy oor die regte of verteenwoordiging van vroue? Hoekom laat...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 10 Junie, 2020 | Artikels, Verkondiging
Moet ons Sondag ’n erediens hou of nie? Sou jy jou ’n jaar gelede kon voorstel dat kerkrade enigsins hieroor kan wonder? Die aankondiging dat Suid-Afrika op 1 Junie 2020 na Vlak 3 van die ramptoestand beweeg en dat gemeentes toegelaat sal word om onder streng...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Is konsolidasie ’n vloekwoord? Wat beteken sinergie? Kan dit werk? Die rigtinggewende eerste besluit van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) roep alle gemeentes, ringskommissies en sinodale strukture op om deurlopend sinergie na te streef en die Kerk se werk op...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 26 Februarie, 2020 | Menings
My ouma het altyd gesê sy vergewe, maar sy kan nie vergeet nie. Sy was ’n kleuter toe die Kakies op hulle op hul plaas buite Parys toegesak het. Die Kakies het hul vee met bajonette doodgesteek, die plaashuis aan die brand gesteek en my oumagrootjie en haar kinders op...