by Ds Schalk Zastron (Ermelo) | Tuesday, 9 December, 2025 | Artikels, Barmhartigheid
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin Meyer, Alphonso Theron, Chris Reyneke, dr Wouter van Wyk en ds Schalk...
by Ds Schalk Zastron (Ermelo) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Elke jaar is daar ’n klomp inisiatiewe en kreatiewe idees waarmee die Bybelgenootskap gemeentes motiveer om fondse in te samel vir Bybelverspreiding. In Ermelo het ons in 2022 ’n paar idees van stapel gestuur, maar dit het nie die opbrengs gehad waarop ons gehoop het...
by Ds Schalk Zastron (Ermelo) | Wednesday, 8 April, 2020 | Hulpbronne vir gemeentes
Die Biblioteek (Bybel) beskik oor kosbare verhale met onskatbare wonders, wat mense eeue lank aan mekaar vertel het. Wat verloor ons as ons vir ons kinders ’n verhaal “lees” wat aanvanklik “vertel” was? In die Biblioteek (Bybel) vind ons soveel meer as net tekste van...