by NHKA | Sondag, 5 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 20: 19-25 Ons is geskape met sintuie wat ons in staat stel om die skepping waar te neem en met mekaar te kommunikeer. So kan ons sien, hoor en dinge waarneem wat om ons gebeur. Ons gaan die volgende paar dae kyk hoe die opstanding van Christus nuwe inhoud en...
by NHKA | Saterdag, 4 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 19: 23-30 Dit is vir gelowiges in die algemeen moeilik om aan Jesus Christus wat God is ook as mens te dink. Die skrywers van die vier evangelies verwys plek-plek baie duidelik na Jesus Christus se menslikheid. Op sommige plekke word die lewe en werk van...
by NHKA | Vrydag, 3 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 19: 17-42 Goeie Vrydag: ’n dag waarop ons die kruisiging, sterwe en begrafnis van ons Here Jesus herdenk. ’n Dag van nuwe betekenis: ons noem byvoorbeeld hierdie dag Goeie Vrydag, want ons weet dat die verhaal eindig nie hier nie. Hierdie gedeelte het baie te...
by NHKA | Donderdag, 2 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 13: 1-17 In die Bybelse tyd was dit die gebruik dat mense nie alleen hul hande gewas het voordat hulle gaan eet het nie, maar ook hul voete. Dit laat die vraag: Wie was wie se voete? Vir welgestelde families sou slawe hierdie werk moes doen. By ’n arm gesin...
by NHKA | Woensdag, 1 April, 2026 | Dagstukkies
Lukas 17: 11-19 Op sy reis na Jerusalem het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan. Net toe Hy ’n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien melaatse mans Hom tegemoet, maar hulle bly op ’n afstand staan en roep hard: Jesus, Here, ontferm U oor ons!...
by NHKA | Dinsdag, 31 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 27-38 (AFR2020) In die Markus-evangelie word dit die eerste keer duidelik vir die dissipels wie Jesus eintlik is. Die gedeelte begin met die kwessie van vooropgestelde idees. Jesus vra vir sy dissipels: Wie sê die mense is Ek? En dan sien ons hoe die...
by NHKA | Maandag, 30 Maart, 2026 | Dagstukkies
Lukas 7: 1-10 ’n Romeinse offisier se slaaf is siek. Hy het Jesus nie geken nie, maar het van Jesus en sy wonderdade gehoor. Hy vra Joodse kennisse wat familiehoofde was, manne met aansien en invloed wie se woord gewig gedra het. Dus, kies hy sy tussengangers met...
by NHKA | Sondag, 29 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 11: 1-11 (AFR2020) Geskiedkundiges wys vir ons uit dat daar nog ’n ander intog ook tydens die Paasfees plaasgevind het. Waar Jesus aan die oostekant van Jerusalem gekom het, het Pontius Pilatus aan die teenoorgestelde kant, die westekant, Jerusalem binnegegaan....
by NHKA | Saterdag, 28 Maart, 2026 | Dagstukkies
Romeine 8: 15 (AFR2020) Julle het immers nie ’n gees ontvang wat weer tot slawerny lei en julle bang maak nie, maar julle het die Gees ontvang wat ons tot kinders van God maak. Deur Hom roep ons: ‘Abba! Vader!’ (Rom 8: 15). Een van die kragtigste beelde van redding in...
by NHKA | Vrydag, 27 Maart, 2026 | Dagstukkies
Jakobus 1: 27 (AFR2020) Suiwer en onbesmette godsdiens voor God die Vader is om na weeskinders en weduwees in hulle nood om te sien, en om jouself vry te hou van die besoedeling van die wêreld (Jak 1: 27). Jakobus is ’n praktiese boek. Hy gee min ruimte vir vroom...