Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Handelinge 2: 47 En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg (Hand 2: 47b). Kom ons staan vir ’n oomblik stil en verwonder ons aan die vroeë Kerk van die eerste eeu se geheime sous vir eksponensiële groei. Wat was hulle suksesresep? Was dit...
Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Woensdag 21 Oktober – God se DIY-geestelike huis

1 Petrus 2 Ook julle word, soos lewende stene, in ’n geestelike huis opgebou… (1 Pet 2: 5a, AFR2020). As jy enige iets soos ek is, het jy waarskynlik al ’n paar eenvoudige selfdoen-projekte aangepak… wat halfpad verander het in ’n monument van frustrasie....
Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Maandag 19 Oktober – The Dream Team (God se weergawe)

Efesiërs 4: 11-13 So het Christus self die apostels, die profete, die evangeliste, die herders en leraars gegee om sy volk toe te rus vir dienswerk, sodat die liggaam van Christus opgebou kan word… (Ef 4: 13a, AFR2020). Dis nou maar wors: die Kerk is soort van...
Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Saterdag 17 Oktober – Die liefdesgemeenskap

Johannes 13: 31-35 As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is (Joh 13: 35). As jy mense op straat sou vra: Waaraan herken jy ’n Christen?, wat dink jy sou hulle antwoord? Miskien sou hulle praat oor kerkbywoning, Bybellees, of sekere morele...
Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Donderdag 15 Oktober – Die kerk as ligdraers in die wêreld

Matteus 5: 13-16 Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie (Matt 5: 14). Die wêreld kan soms ’n baie donker plek wees. Kyk na die nuus: konflik, onreg, verdrukking, wanhoop. In hierdie konteks kry Jesus se woorde nuwe...
Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Woensdag 14 Oktober – Die kerk as God se familie

Efesiërs 2: 13-22 Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God (Ef 2: 19). Familie is ’n belangrike konsep in elke kultuur. Die behoefte om êrens te behoort, om ’n plek te hê waar ons...
Donderdag 22 Oktober – Kerkgroeistrategie 101

Dinsdag 13 Oktober – God se meesterplan vir die kerk

Matteus 16: 13-20 …sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie (Matt 16: 18b). Is daar iets meer gerusstellend as die wete dat die kerk nooit sal verdwyn nie? Nie omdat mense so toegewyd is nie, of omdat ons strategieë so briljant is...