Maandag 7 Julie – Gemaak om te vlieg

Handelinge 2: 36-39 Petrus se preek raak die hoorders. Eers skrik hulle. Kyk hoe lyk die wêreld. ’n Onskuldige mens, Jesus, is doodgemaak. Het die magte van die wêreld dan gewen? Hulle vra: Wat moet ons doen? Dit verwoord hul verlange na iets anders. Dan kom hulle in...

Sondag 6 Julie – Volwasse geloof

1 Korintiërs 2: 6-16 Die Apostoliese Geloofsbelydenis beskryf God as die Skepper en brei uit oor Jesus. Dan volg net: Ek glo in die Heilige Gees. Verder niks. Selfs oor die kerk word meer gesê. Ook die Bybel vertel baie meer oor God en Jesus as oor die Gees. Daar is...

Vrydag 4 Julie – Geesdriftig toegerus (6) – as ouderling

Handelinge 20: 17-38 Pas julle self op en die hele kudde wat die Heilige Gees onder julle sorg gestel het. Soos wagters ’n kudde versorg, so moet julle die gemeente van God versorg wat Hy vir Hom verkry het deur die bloed van sy eie Seun (Hand 20: 28). Wat is ’n...

Donderdag 3 Julie – Geesdriftig toegerus (5) – as diaken

Handelinge 6: 1-8 Die voorstel het by al die gelowiges byval gevind, en hulle het Stefanus gekies, ’n man met ’n vaste geloof en vol van die Heilige Gees… (Hand 6: 5). Ons staan ’n bietjie stil by die besonderse ampte wat die Here vir sy kerk gee, naamlik...

Woensdag 2 Julie – Geesdriftig toegerus (4) – as koning

Hebreërs 12: 1-12 Julle het nog nie so teen die sonde weerstand gebied dat dit vir julle ’n stryd om lewe of dood geword het nie (Heb 12: 4). Wat is die take van ’n koning? ’n Koning moet met wysheid sy gebied en onderdane bestuur en beskerm. Ons Koning, Jesus...

Dinsdag 1 Julie – Geesdriftig toegerus (3) – as priester

Romeine 12: 1-8 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen (Rom 12: 1). Priesters in die Ou Testament se taak was om te offer, te bid en die volk te seën. Dit alles was...

Maandag 30 Junie – Geesdriftig toegerus (2) – as profeet

Jeremia 1: 4-8  Toe sê die Here vir my: Jy moenie sê: “Ek is te jonk” nie. Jy moet gaan na wie toe Ek jou ook al stuur, en alles wat Ek jou beveel om te sê, moet jy sê (Jer 1: 7). Wat is ’n profeet? ’n Profeet is iemand wat deur God geroep is om sy wil en woord aan...

Saterdag 28 Junie – Ook in Afrikaans hoor ons die Woord

Handelinge 10: 34-48 Taal word beskou as die belangrikste kenmerk van die mens en sy bestaansgang. Ons ganse bestaan met sy instellings word aan die hand van taal ingerig, of dit nou skoolonderrig, die kerklike verkondiging of die staat se wette en prosesse is. Taal...