by NHKA | Saterdag, 7 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 9: 24 Hierdie toneel is roerend: Jesus kom van die berg af en loop in ’n menigte mense vas. Die dissipels is moedeloos, hulle het probeer om die kind van ’n bose gees te bevry, maar hulle het gefaal. Die pa, desperaat, wend hom tot Jesus en sê: As U iets kan...
by NHKA | Vrydag, 6 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 9: 2-3 en 7 Ses dae nadat Jesus met sy dissipels oor sy komende lyding gepraat het, neem Hy Petrus, Jakobus en Johannes saam na ’n hoë berg. Daar, voor hul oë, word Hy van gedaante verander. Sy klere word stralend wit. En dan verskyn Moses en Elia, simbole van...
by NHKA | Donderdag, 5 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 38 Jesus praat skerp: As iemand skaam is vir Hom en sy woorde, sal Jesus hom ook nie voor die Vader bely nie. Dis harde woorde. Dit sny reg deur enige gemaklike geloof waarin ons wil glo sonder om te waag, of wil volg sonder om op te staan. Kom ons wees...
by NHKA | Woensdag, 4 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 36 Jesus stel ’n eenvoudige maar radikale vraag: Wat help dit ’n mens om die hele wêreld te wen, maar sy siel te verloor? Dis ’n vraag wat elke geslag moet beantwoord en miskien is dit vir ons vandag moeiliker as ooit. In ’n wêreld waar prestasie, beeld en...
by NHKA | Dinsdag, 3 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 35 In Markus 8 sê Jesus iets wat op die oog af soos ’n teenstrydigheid klink: wie sy lewe probeer red, sal dit verloor; maar wie dit ter wille van Hom en die evangelie verloor, sal dit red. Ons kultuur leer ons dat die lewe iets is wat jy moet beskerm. Dis...
by NHKA | Maandag, 2 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 34 Toe Jesus klaar met sy dissipels oor sy lyding gepraat het, draai Hy na die skare en sê iets wat alle romantiese idees oor geloof by die deur uitvee: As iemand Hom wil volg, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en Hom volg. Dis nie ’n bemarkbare...
by NHKA | Sondag, 1 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 31 Jesus begin eers ná Petrus se belydenis in Markus 8 om met sy dissipels oor sy komende lyding en dood te praat. Dit is ’n keerpunt. Tot dusver het hulle Hom gevolg met hoop op oorwinning en verandering. Die tipe verandering wat hul wêreld sou omkeer: Rome...
by NHKA | Saterdag, 28 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 6: 16-18 Hier is ’n belaglike gedagte vir ’n Saterdagoggend: Het jy al gewonder wat die kassier by jou naaste kruidenierswinkel dink wanneer jy ’n vreemde kombinasie van items koop. Ek wonder soms self daaroor. Een van die vreemdste kombinasies wat ek al moes...
by NHKA | Vrydag, 27 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Jesaja 58: 6-7 Tydens die Lydenstyd vas sekere gelowiges. Daar is verskeie maniere waarop gelowiges vas. Sommige pak dit aan deur net groente te eet of net sekere tye te eet. Ander vas weer deur sjokolade prys te gee of weg te bly van die koffiepot. Vas het waarde vir...
by NHKA | Donderdag, 26 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 51: 10-12 Dit is dalk maklik om vas te haak op gedrag wanneer dit kom by geloof. Die antwoord op die vraag: Hoe lyk ’n gelowige, is selde iemand in verhouding met God. ’n Gelowige wil ons baie keer ken aan iemand wat reg optree, liefde wys en so meer. Hierdie is...