Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Psalm 100In ’n wêreld vol verkillende opinies, waar mense ver van mekaar af leef, ’n wêreld waar vertroue amper iets van die verlede is, is dit so spesiaal wanneer ’n groep mense bymekaar kom om een Here te loof en te prys. Dit is juis as gevolg hiervan dat ons...
Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander

Jakobus 1: 19-27Hulle sê dat wanneer jy in ’n spieël kyk, sien jy jouself nooit soos wat ander mense jou sien nie. Jy sien nie wie jy werklik is nie. Party van ons se oë bedrieg ons. Soms kyk ons verby al die letsels, ander kere sien ons nou weer net die foute...
Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Woensdag 5 Augustus – Huil saam en hoop saam

Romeine 12: 9-16In die gedeelte lees ons van ’n paar kort, maar kragtige voorskrifte wat Paulus vir ons gee om die opofferende liefde van Christus met dade in ons geloofsgemeenskappe sigbaar te maak. Let op hoe elkeen van hierdie voorbeelde wat genoem word Christus se...
Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Dinsdag 4 Augustus – ’n Gemeenskap van respek en liefde

Efesiërs 5: 21 tot 6: 9Ons leef in ’n wêreld waar almal smag na ’n bietjie mag. Diegene wat sterk, ryk en een of ander magsposisie beklee, word bewonder. Ongelukkig lei hierdie mag dikwels tot een of ander vorm van magsmisbruik. In so ’n wêreld, waar mag alles is,...
Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Maandag 3 Augustus – Ons staan saam

Handelinge 5: 17-32 In Handelinge 5 staan die apostels vir die tweede keer voor die Joodse Raad. Hulle word verbied om oor Jesus te praat. Maar tog sien ons dat hulle, ten spyte van die feit dat hierdie raad magtig en wreed was, steeds antwoord met die woorde: Ons...
Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Sondag 2 Augustus – Geloofsgroei begin by jou

Efesiërs 4: 1-16In Paulus se brief aan die Efesiërs herinner hy ons daaraan dat ons lewenswandel met die roeping wat ons van God ontvang het in oorstemming moet wees. Ons moet lewe met integriteit. Geloof is nie net iets wat in jou hart gebeur nie. Geloof gebeur ook...
Vrydag 31 Julie – Mensewerk of God se werk?

Vrydag 31 Julie – Mensewerk of God se werk?

Handelinge 5: 17-42 Handelinge 5 is deel van ’n groter eenheid wat handel oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus in Jerusalem. Op grond van die wonders wat Petrus en die ander apostels gedoen het, word hulle egter deur die godsdiensleiers in...