Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

1 Korintiërs 3: 10-17 Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie? (1 Kor 3: 16). Toe die Israeliete in die woestyn gewandel het, het God in ’n tent, die tabernakel, tussen hulle gewoon. Later het Salomo ’n permanente...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Saterdag 10 Oktober – Die Here bewaar sy kerk

Haggai 2: 23 Oos-noordoos van Jerusalem, 1 500 km ver, is een van die antieke hoofstede van die Persiese Ryk, Parsa of Persepolis. Hier het konings soos Kores, Darius I en Xerxes indrukwekkende geboue opgerig soos die paleis met sy apadana. Laasgenoemde is ’n groot...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Vrydag 9 Oktober – God wil en doen iets met die aardse

Haggai 2: 19b-20 Dit bly ’n ontnugtering wanneer gelowiges by die graf van ’n geliefde die kluite op die kis hoor, terwyl die formulier … aarde tot aarde, stof tot stof, as tot as … klink. Hieruit blyk ons aardsheid en ons hou daarmee rekening. Dit kan...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Donderdag 8 Oktober – Is die lewe neutraal?

Haggai 2: 10-19 Haggai rig die woord van God aan die priesters. Dit was hul taak om toe te sien dat die godsdiens in stand gehou word. Maar dit was ook hul taak om uitspraak te gee oor die voorskrifte vir die diens aan God. Hiervan lees ons ondermeer in Levitikus...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Woensdag 7 Oktober – God werk dwarsdeur die mens

Haggai 1: 12 tot 2: 9 Teen die Bisitun-rotswand lys Darius I die name van die rebelle wat hy onder die duim moes kry in Akkadies, Ou-Persies en Elamities. Dekades voor Darius se veldtogte het Kroesus van Lidië Kores II die stryd aangesê en na ’n onbesliste uitslag,...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Dinsdag 6 Oktober – Die Here begeester deur sy Woord

Haggai 1: 12-15 Serubbabel (gesaai in Babilon) is iemand met status. Hy is ’n nakomeling van koning Dawid en is as administrateur aangestel, ’n trappie laer as die Satraap die goewerneur van ’n provinsie. Eie aan die Persiese amptenare beskik hy ook oor buitengewone...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Maandag 5 Oktober – Hoor en gehoorsaam

Haggai 1: 12-14 Josua was die seun van die hoëpriester Jehosadak (God tree regverdig op) en het die ballingskap deur Nebukadneser aan die lyf gevoel. Jehosadak was die seun van die hoëpriester Seraja en in 2 Konings 25 word sy lot beskryf. Hy is na Ribla geneem en...
Maandag 12 Oktober – Die lewende tempel

Saterdag 3 Oktober – Intensionele gelowigwees/kerkwees

Openbaring 2: 1-7 Ons het hierdie week afgeskop met die storms in ons geloofslewe en selfs die storms in kerkwees. Oor die laaste deel van die week het ons gewonder oor gelowigwees en kerkwees as die Here nie die storm dadelik stilmaak nie. Die Here het in sy almag...