by NHKA | Sunday, 26 October, 2025 | Dagstukkies
Romeine 1: 16-17 Op hierdie Hervormingsfees herdenk ons die begin van die Protestantse Hervorming. Die kern van dié beweging was die herontdekking dat die evangelie die krag van verlossing bevat vir elkeen wat glo. In Romeine 1: 16 lees ons: Ek skaam my nie oor die...
by NHKA | Saturday, 25 October, 2025 | Dagstukkies
Lukas 9: 51-56 Dit is belangrik om hierdie vreemde teks se konteks te bespreek. Jesus se optrede hier is presies die teenoorgestelde van wat verwag word. Vroeër in die hoofstuk stuur Jesus die twaalf uit. Hulle moes redelik aangrypende dinge gesien en beleef het in...
by NHKA | Friday, 24 October, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12: 12-31 Die beeld van die kerk as liggaam van Christus met verskeie lede word algemeen gebruik, nie net in ons tuisgemeentes nie, maar ook in die breër kerk. Ons erken daarmee dat daar plek is vir verskillende denominasies en dat elkeen se unieke nis en...
by NHKA | Thursday, 23 October, 2025 | Dagstukkies
Johannes 13: 3-14 Jesus wat die dissipels se voete was, word ’n sleutelmoment wat ons leer om in diens van ander te wees. Dit is hierdie houding van Jesus wat vir die kerk die pas aangee om in die wêreld betrokke te raak. Die opdrag dat ons nodig het om te dien waar...
by NHKA | Thursday, 23 October, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 4: 11-16 God is nie net Skepper van die heelal nie, maar ook van die Kerk. Hiermee word nie bedoel God is die een wat jou naaste kerkgebou opgerig het nie, maar dat God die een is wat die geloofsgemeenskap op ’n lokale, nasionale en internasionale vlak skep....
by NHKA | Tuesday, 21 October, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 1: 18-23 Die beeld van God as Koning bo alle konings en Heerser oor alles is ook ’n beeld wat welbekend is. In hierdie teks spesifiek is dit Jesus wat as hoof van die kerk aangestel is. Heersers en regeerders ken ons goed. In die meeste gevalle is die...
by NHKA | Monday, 20 October, 2025 | Dagstukkies
Hebreërs 4: 14-16 Die beeld van Jesus as ons Hoëpriester is welbekend maar het dalk nie die grootste impak nie omdat die Christelike geloof nie juis praktiese voorbeelde het van hoëpriesters nie. Dalk is die beeld van ’n geestelike leier wat die kerk vooruitgaan in...
by NHKA | Sunday, 19 October, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 34: 11-31 Die beeld van God as herder is nie onbekend vir die meeste gelowiges nie. Die teks wat gewoonlik geassosieer word met hierdie herderbeeld, is Psalm 23. In die teks van vandag word dieselfde beeld gebruik vir God se volk: God as herder oor God se...
by NHKA | Saturday, 18 October, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 4: 1-22 Hier ontmoet ons twee eenvoudige vissers met geen geleerdheid wat groot opslae veroorsaak in Jerusalem. Eers het hulle een nag te midde van geweldige rukwinde en vuurtonge, in al die tale van die mense in Jerusalem gepraat. Daardie nag raak hulle...
by NHKA | Friday, 17 October, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2 Regdeur Jesus se bediening duik die vraag op: Wie is hierdie Jesus? Ons ken Petrus se antwoord toe Jesus vir sy dissipels gevra het: Maar julle, wie, sê julle, is Ek? (Matt 16: 15). Petrus antwoord: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Ons...