by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Ons beleef tans onseker tye in die geskiedenis van ons land. Ons gaan gebuk onder beurtkrag, baie hoë brandstofpryse, stygende kospryse en ’n algemene gevoel van magteloosheid. Dan lees ’n mens ook nog in die dagpers van politieke binnegevegte, moorde op plase en by...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Ek was in die Aula daardie dag tydens die Algemene Kerkvergadering toe daar gepraat is oor of kinders by die Nagmaal toegelaat mag word of nie. En toe kom die skokkendste voorstel denkbaar. Iemand stel voor dat ons moet besluit om nooit weer oor Kindernagmaal ’n...