by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
In die Suid-Afrikaanse politiek gaan dit veel meer oor persone as oor beginsels. Die afgelope verkiesing het dit weer duidelik uitgewys. En ’n stryd tussen persone is altyd bitter en skerp – dit verjaag die liefde, hoofde word heetwarm en harte word yskoud. Dit is my...
by Sanet du Plessis | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Verbeel jou vir ’n oomblik dat dit Augustus 1924 is. Die Titanic het reeds 12 jaar vantevore gesink. Die Eerste Wêreldoorlog het amper ses jaar gelede tot ’n einde gekom. Daisy de Melker se eerste man het die vorige jaar gesterf. Jy is amper 20 en woon en werk op ’n...