Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Van sondvloed tot seël

Van sondvloed tot seël

by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Maandag, 28 Julie, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer

1 Petrus 3: 13-22 In die Nuwe Testamentiese tyd moes iemand wat die Joodse godsdiens wou aanneem, eers besny word en dan is die proseliet gedoop. Die doop was ’n inlywingsritueel wat die oorgang van die dood na die lewe uitgedruk het. So het die proseliet van Israel...
Wanneer niks alles word…

Wanneer niks alles word…

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 28 Julie, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer

Hy was bloot besig om te draf op ’n rustige, sonnige middag in ’n stil straat op ’n klein dorpie. Toe – ’n enkele skoot. Dood. Geen bedreiging. Geen roof. Geen haat. Geen woede. Geen rede. Niks… Die moord op die 22-jarige student Christopher Lane in 2013 in...
Die laaste artikel

Die laaste artikel

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Maandag, 28 Julie, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer

In 2008 gee my goeie vriend, klasmaat en kollega ds Thomas Joubert (aan sy tydgenote ook bekend as Sparks) vir my ’n klein boekie. Dié boekie sou ek weer en weer lees, veral ná my eggenote Hanlie in 2011 vanweë kanker oorlede is. Dis Randy Pausch se boek The Last...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

13 + 2 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons