by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Donderdag, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo. (Romeine 3: 21-22,...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die begrip fopnuus is vandag danksy mense soos Donald Trump deel van ons woordeskat. Die kuns van fopnuus is om die waarheid en die werklikheid so te omvorm dat die boodskap of nuus steeds na die waarheid klink, maar eintlik niks anders is nie as vals. Sosiale media...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Om die geskiedenis (“historiese” verhaal) van Jesus te vertel, is moeilik en ons moet altyd onthou dat die vier Evangelies elk met sy eie doel en aard geskryf is. Daarom kom verskille voor en ons lees van gebeure waarvan nie in al die Evangelies vertel word nie. Van...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
In hierdie Jaar van die Bybel dra Die Hervormer graag by tot lidmate se kennis van die Bybel, met ’n Bybelse tydlyn wat in drie agtereenvolgende uitgawes verskyn. Van Jerusalem tot Babel (2 Samuel, 1 en 2 Konings, 1 en 2 Kronieke, Esegiël, Daniël) Om datums aan...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
2020 is die Jaar van die Bybel. Dit is ook die jaar waarin die Bybelgenootskap reeds vir 200 jaar in Suid-Afrika bestaan. Die Hervormer sluit aan by die jaartema, Die Bybel bring hoop vir almal, met ’n Bybelse tydlyn wat in hierdie en die volgende uitgawes gepubliseer...