Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Want ek was bang… Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is...
Waar is jy?

Waar is jy?

by Ds Riaan Botha (Lydenburg) | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

…die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?” (Genesis 3: 9, AFR1983) Lees Genesis 3: 8-9  Aan die einde van die ou jaar en die begin van die nuwe is dit by baie ’n tyd om te besin oor die verbygegane en te hoop op iets beter. Dan wonder...
Hou moed, God kyk uit vir ons

Hou moed, God kyk uit vir ons

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 1 February, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Ons was Oujaarsdag met vakansie by Swartvlei, by Sedgefield. My woonwastaanplek is direk langs die gemeenskapsaaltjie waar die kampeerders op Oujaar so ’n bietjie ritmies beweeg. Die gebruik by Swartvlei is dat daar net tot 23:00 gedans word, dan word die bankies in...
Jý kies hoe jy belê vir jou toekoms

Jý kies hoe jy belê vir jou toekoms

by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Monday, 31 January, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Afgetree. Die laaste keer salaris gekry. Wat gaan jy dóén? wil almal weet. Voorlopig niks veel anders nie – net ’n bietjie minder hiervan en ’n bietjie meer daarvan. Die uitdaging van hierdie tyd lê vir my eerder in die geldsake. Die verandering van ’n lewenstyl van...
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons