by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Donderdag, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Eens op ’n goeie dag hoor jy ’n Bybelgedeelte asof vir die eerste keer. Al ken jy dit hoe goed, dit kry skielik nuwe betekenis. Soms omdat iets in jou lewe verander het en ’n ou bekende waarheid op ’n ander manier tot jou deurdring. So kry tekste uit die Romeine-brief...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Watter van die twee is die wydste, die breedste, het die grootste moontlikhede – teologiese wetenskap of geloof? Die studente frons. As hulle halfhartig hand opsteek, is die meeste ten gunste van die wetenskap. Die wetenskap is tog wyd en breed. Dit is die wetenskap...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Maandag, 31 Januarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Afgetree. Die laaste keer salaris gekry. Wat gaan jy dóén? wil almal weet. Voorlopig niks veel anders nie – net ’n bietjie minder hiervan en ’n bietjie meer daarvan. Die uitdaging van hierdie tyd lê vir my eerder in die geldsake. Die verandering van ’n lewenstyl van...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Dit is nou net meer as ’n jaar gelede dat ons lewens onherroeplik verander het. Ek het nog die Saterdag ’n familietroue gehad, ’n diens die Sondag en toe ’n vinnige wekie reses voor die tweede kwartaal begin. Om gou vir Ma in die Kaap te gaan kuier en die troufoto’s...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Prof PA (Piet) Geyser is Saterdag 29 Augustus 2020 in die ouderdom van 76 jaar na ’n uitmergelende siekbed oorlede. Piet Geyser – dominee, doktor, professor in Nuwe Testament – was ’n wyse mens, ’n volwasse grootmens. ’n Groot mens, ruim en oop. By hom kon jy mens...