by Ds Hannes van der Merwe (Skriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Teen die einde van 2023 het die Merriam-Webster-woordeboek bekendgemaak hul woord vir 2023 is authentic. Die woord het die Afrikaanse vertalingsmoontlikhede van eg, opreg, outentiek, geloofwaardig en betroubaar. Hierdie keuse van ’n woord vir die jaar word nie lukraak...