by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Hoe weet jy iemand was voorheen ’n gelowige, maar is nou ’n ateïs? Hulle sê vir jou – o, hulle sê vir jou! En, net ingeval jy nog nie seker is nie, word kleurvolle detail waarvoor jy nie gevra het nie (en waaroor jy eintlik nie minder kan omgee nie) bygevoeg. Op 24...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Ons is Desembermaand op pad Weskus toe. Ons volg die N12-roete na ons bestemming en die uitgestrekte Karoo-landskap flits verby. Kimberley, Hopetown, Strydenburg, Britstown, Vosburg, Carnarvon, Williston, Calvinia, Nieuwoudtville, oor die Van Rhynspas, Clanwilliam,...