by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Sedert November 2024 het die NHKA twee predikante aan die dood afgestaan. Prof AG (Andries) van Aarde is op Maandag 25 November 2024 oorlede na ’n uitgerekte siekbed. Sy gedenkdiens het op 6 Desember te Gemeente Pretoria-Oos plaasgevind. Hy was voorheen werksaam in...
by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Prop Iwana Hartmann het op Vrydag 1 November 2024 as joernalis by die Sinodale Dienssentrum diens aanvaar. Ons heet Iwana hartlik welkom by die NHKA se kommunikasiespan, en stel haar met ’n paar vrae aan ons lesers bekend. DH: Wie is Iwana Hartmann? IH: Ek is die...
by Louise Geyser (weduwee van prof Piet Geyser) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Dié seldsame voorreg het prof JH (Johan) Koekemoer te beurt geval om op 26 Januarie 2025 sy 65ste ampsjubileum tydens ’n erediens in die kerkgebou van Gemeente Wapadrant te herdenk. Tydens hierdie geleentheid het prof Johan Buitendag, ook ’n vorige dekaan van die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
In die vorige uitgawe het ons die onbekende man in die ronde raam in die Museum leer ken as die skoolmeester Hendrik Stiemens. In Deel 1 het ons onder andere gelees van sy ervaringe om die eerste skool op Kerkplein te vestig. In Deel 2 styg Hendrik Stiemens uit van...
by Ds Iwana Hartmann (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Op 7 November 2024 is vier studente toegelaat tot die evangeliebediening. Drian Crockeran, Annia van Deventer, Tanya Maartens en Iwana Hartmann het die geleentheid waar hulle as proponente beroepbaar gestel is, in die Kerk saam met hul geliefdes by Gemeente...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
vriende, medesterwendes, moenie huiwer nie; nou hang die lewe nog soos vlees om ons lywemaar die dood beskaam nie; kom saam in my sterf, in my na my vader gaanlaat ons sterf en vergaan en vrolik wees: mý vader het ’n groot bôrdienghuis (Breyten Breytenbach)...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Ons is bevoorreg om sewe finalejaarstudente te hê wat daarna kan uitsien om op 4 September 2025 gelegitimeer te word. As die datum in September jou onkant gevang het, is jy heeltemal reg. Dit was mos altyd gedurende Novembermaand. Sedert die sesdejaaropleiding...
by Rev Najla Kassab | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Die Midde-Ooste en konflik is sinoniem. Die situasie in die Midde-Ooste is op ’n mespunt sedert die begin van die Israeli-Palestynse konflik. Oorlog is ’n gereelde verskynsel – of dit nou in 1948, 1967 of onlangs op 7 Oktober 2023 is toe Hamas ’n aanval op Israel...
by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
God is met jou Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet.(Jes 54: 10) God bly met u, waar u ook mag gaan.Mag sy Gees u lei en heiligen u altyd deur...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Meer as 12 000 geboue is in die Los Angeles-brande vernietig. In ses dae sterf 24 mense. 92 000 Mense moes hul huise verlaat om waarskynlik nooit weer terug te gaan nie. My sosiale media is vol berigte oor die brande en die een wat uitstaan: God laat nie met hom...