by Ds Chris Liebenberg (Hawke’s Bay, Nieu-Seeland) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
En almal is vervul met die Heilige Gees, en het in ander tale begin praat, soos die Gees aan hulle gegee het om hardop uit te spreek. (Handelinge 2: 4, AFR2020). Lees Handelinge 2: 1-13 So pas het ons die voorreg gehad om nog ’n Paasfees te vier. Om opnuut dankbaar te...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Hoeveel keer hoor ’n mens nie in gesprekke met ouer mense hoe goed die ou tye, die verlede was nie… Partymaal vertel hulle van tye waarvan ek, ’n 55-jarige, ook nog deel was, wat ek ook meegemaak en beleef het. Soms wonder ek of ek nie op daardie spesifieke...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Per aspera ad astra – deur uitdagings of ontberings na die sterre. Vanuit die perspektief van ’n vlieënier, sou ’n mens miskien kon sê: “deur wolke na die sterre”. Hierdie leuse van die Suid-Afrikaanse Lugmag het my verbeelding op ’n vroeë ouderdom aangegryp, lank...