by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Ons moet praat! Hierdie drie woorde kan selfs die dapperstes onder ons in ’n koue angssweet laat uitslaan. Maar, ongeag watter beelde dit by jou oproep, ons móét praat. Almal van ons. Met mekaar. Mens tot mens. Weer en weer. Dit is opvallend dat mense minder praat, en...
by Dr Gerhard Niemann (Beroepafwagtend, pastorale en sielkundige berader) | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Ek sit in my spreekkamer en wonder oor die laaste paar jaar. Wat was die dinge wat mense se lewens oor die algemeen beïnvloed het? Die een ding wat baie probleme in mense se lewens veroorsaak, is onsekerheid. Of dit nou huweliksprobleme, werksprobleme, trauma of...