by Ds Johan Ayres (Germiston) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Op 6 Oktober 2024 het die 113-jarige moeder van die Ring van Germiston finaal afskeid geneem van haar plek van aanbidding en ’n nuwe tuiste gevind by haar kleindogter, Gemeente Alberton, wat die derde oudste gemeente in die ring is en self al 78 jaar oud is. Die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Teken jy die besoekersboek ná ’n besoek aan die SP Engelbrecht-museum kry jy iets om aan te proe. Hier kyk, hoor, ruik, vat EN PROE ons. Wanneer ons ouma Sannie se lekkergoedfles oopmaak, laat die roos-muskus geur jou onthoubrein gryp-gryp na iets uit ’n amper vergete...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Dit was op ’n redelike laat stadium in my teologiese opleiding dat ek en my medestudente met die naam, Gustavo Gutiérrez, kennis gemaak het – en toe net op ’n baie beperkte wyse. Die een rede hiervoor is dat ’n teologiese kurrikulum altyd volgeprop is: Elke...
by Redaksie | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Die NHKA se vier nuwe predikante wat op 7 November 2024 gelegitimeer is, kry in hierdie uitgawe die geleentheid om hulself aan ons lesers bekend te stel. Hulle is prop Drian Cockeran, prop Annia van Deventer, ds Tanya Maartens en ons nuwe joernalis, prop Iwana...
by Redaksie | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Na aanleiding van die Feesdiens wat op 3 November 2024 plaasgevind het, het die Departement Sistematiese en Historiese Teologie van die Universiteit van Pretoria ’n tweedaggeleentheid aangebied by Gemeente Pretoria-Oos getiteld: Kerkwees 200: Verlede, hede en toekoms....
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Die vraag na teologiese opleiding word alreeds in 1890 by die 25ste AKV geopper. Die konflik het alreeds hier ontstaan oor óf ’n kerklike kweekskool óf universitêre opleiding gewens is. Daar word nog altyd beweer dat die Hervormde Kerk van die begin af ’n voorstander...
by Ds Leon Nell (emeritus) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Lees Lukas 22: 39-46 (AFR2020) Die gebeure wat ons telkens tydens die Lydenstyd in die kerklike jaar herdenk, bereik waarskynlik vir Jesus ’n besondere laagtepunt in Getsemane. Sy uitsprake oor verraad en verloëning tydens die Pasga het gedui op lyding na liggaam en...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Koei-eiers, ook bekend as hoendereiers, is eetbare eiers wat van koeie afkomstig is. Hierdie onsinnige reaksie op ’n eenvoudige vraag (en ander soortgelyke blapse) het Frankryk se regering genoop om die Franssprekende geselsbot, Lucie, vir eers te onttrek van die web...
by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Die tyd waarin ons leef, word gekenmerk deur ontwrigtende verandering, tegnologiese ontwikkeling, oorlading van inligting, diversiteit, kompleksiteit en fragmentering. Globalisering lei daartoe dat mense intens bewus is van en geraak word deur omstandighede en gebeure...
by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Sedert November 2024 het die NHKA twee predikante aan die dood afgestaan. Prof AG (Andries) van Aarde is op Maandag 25 November 2024 oorlede na ’n uitgerekte siekbed. Sy gedenkdiens het op 6 Desember te Gemeente Pretoria-Oos plaasgevind. Hy was voorheen werksaam in...