by NHKA | Donderdag, 6 Junie, 2019 | Formuliere, Openbare belydenis van geloof
Die konsepwisselformulier fokus op geloof as ‘n dankbare antwoord op God se genade en die verantwoordelikhede wat die aflegging van geloofsbelydenis meebring. Dit is in ooreenstemming met die HK (antwoord 21) en die NGB (Artikel 22). Liturg: Die katkisante wat...
by NHKA | Donderdag, 6 Junie, 2019 | Formuliere, Openbare belydenis van geloof
Predikante moet daarop let dat wanneer ‘n katkisant met die geloofsbelydenisaflegging, ook nog gedoop moet word, die volgende gebruik geld: slégs die Formulier vir die Afneem van die Openbare Geloofsbelydenis word in die erediens gebruik, waarna die doop dan...