by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Wednesday, 3 July, 2019 | Menings
Gister speel ek en my seun ʼn rekenaarspeletjie. Dit is ʼn motorresies. Ons jaag deur die strate met renmotors en hy kry tog te lekker wanneer ek kort-kort die pad byster raak en my vuurwa in digitale stukke uitmekaarval. Elke keer as dit gebeur, dan vibreer die...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Tuesday, 2 July, 2019 | Menings
Een van my gunstelingstories is Jane Eyre (1847) van Charlotte Brönte. Dit vertel die verhaal van ’n dogtertjie wat wees gelaat word en na ’n skool vir meisies gestuur word. Sy word uiteindelik’n onderwyser by die einste skool, wat vir haar ’n deur oopmaak om ’n...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 26 June, 2019 | Menings
Sit ek en twee pastore toe by die Lapa aan’t filosofeer, met koek en boeretroos vir ontbyt. Gewoonlik is ons ’n hele spannetjie leraars, want in die Laeveld groei alles, selfs die kerk; helaas, nie in grootte nie, maar in verskeidenheid. Ons is ’n ekumeniese paradys...