geskryf deur Dr Deon du Toit (beroepafwagtend) | Maandag, 1 Februarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9
Dinge gebeur so vinnig in die wêreld van sosiale media dat daar ’n goeie kans is hierdie skrywe is reeds uitgedien teen die tyd dat dit gepubliseer word. Die aard van sosiale media is om intyds te wees – sonder filters. Aanvanklik het almal gedink dit is ’n goeie...
geskryf deur Dr Deon du Toit (beroepafwagtend) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Op 9 April word die teregstelling van die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer kort voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog 75 jaar gelede herdenk. Hierdie is ’n oorsig van sy lewe. Vanjaar is die 75-jarige herdenking van die ysingwekkende vervolging van Jode...
geskryf deur Dr Deon du Toit (beroepafwagtend) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Virtuele werklikheid is ’n nuwe bevrydende manier van bestaan. Dit was die woorde van Jaron Lanier, ’n tegnologiepionier en -denker, in 1988. Meestal word virtuele werklikheid geassosieer met die tegnologie van virtual reality soos dit ervaar kan word deur middel van...
geskryf deur Dr Deon du Toit (beroepafwagtend) | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Menings
En toe vra hulle my sowaar om oor die Dywel te skryf – kan jy glo! Ek ken die ou nie eens nie; trouens, ek dink nie eens dat die Dywel enigsins bestaan nie. O gaats, dis seker gewaagd vir ’n dominee om te sê dat hy of sy nie in ’n Dywel glo nie. Maar vir enige een wat...
geskryf deur Dr Deon du Toit (beroepafwagtend) | Woensdag, 3 Julie, 2019 | Menings
Gister speel ek en my seun ʼn rekenaarspeletjie. Dit is ʼn motorresies. Ons jaag deur die strate met renmotors en hy kry tog te lekker wanneer ek kort-kort die pad byster raak en my vuurwa in digitale stukke uitmekaarval. Elke keer as dit gebeur, dan vibreer die...