Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
“Dit het gevoel asof ek vlieg …”

“Dit het gevoel asof ek vlieg …”

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 10 November, 2025 | Op pad met Iwana...

Het jy onlangs ’n jongman gesien wat die Blitspos se hoogtepunte in ’n videoformaat aanbied en ook gewonder wie is hierdie man? Op pad met Iwana stel graag aan julle bekend: At Hattingh! At is tans ’n derde jaar teologiestudent aan die Fakulteit van Teologie en...
“Hou vas! Die Kerk is op pad!”

“Hou vas! Die Kerk is op pad!”

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Tuesday, 4 November, 2025 | Op pad met Iwana...

Van kindsbeen af het ds Zilcha Mostert se pa ’n godsdienstige toewyding in sy dogter aangewakker. Dit was ’n toewyding wat die pad na haar teologiese studies en uiteindelik haar roeping as predikant uitgekerf het. Hierdie pad het haar na die NHKA se Gemeente Louis...
Nogmaals slaggereed voor geslote deure…

Nogmaals slaggereed voor geslote deure…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Thursday, 10 July, 2025 | Op pad met Iwana...

Op 2 Januarie 2015 daag dr André Ungerer by die Fakulteit van Teologie en Religie by die Universiteit van Pretoria (UP) op om sy nuwe opdrag as hoof van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) aan te pak. Daar is nog geen studente op kampus om te begelei nie, maar hy...
Die vrou agter die splinternuwe Leef Lig-podsendings: Ds Janine Bevolo-Manders

Die vrou agter die splinternuwe Leef Lig-podsendings: Ds Janine Bevolo-Manders

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Thursday, 19 June, 2025 | Op pad met Iwana...

Het jy ook onlangs jou Facebook oopgemaak en voor jy jouself kon kry, het jy al amper klaar na al die podsendings van ds Janine Bevolo-Manders gekyk? Jy wou dalk net gou in jou blaaskans geloer het om te sien waarmee almal hulself die afgelope naweek besig gehou het,...
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons