by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Rukkie gelede het ek, tydens ‘n besoek aan nuwe intrekkers in die gemeente, ‘n gesprek gehad wat my lank laat nadink het. Die inhoud van die gesprek het gegaan oor die implikasie van om van een plek...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dat lyding ‘n vorm van straf op sonde is, is nou maar een maal ‘n diep gewortelde idee by ons. Ons weet maar te goed dat ‘n mens nie sommer maar net kan sê dat siekte, ongeluk, teenspoed of rampe straf op sonde is wat ons...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Om die Bybel reg te verstaan is nie altyd so moeilik nie. Ons het soms egter die manier om die Bybel se boodskap baie moeilik verstaanbaar te maak deur die verkeerde vrae aan die Bybel stel. Vrae waarop ons...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die lewe is hard, hoor ons soms mense sê. Die lewe is bitter. Die lewe is wreed. Die lewe is moeilik. Ons ken almal hierdie uitsprake. En in ‘n sekere sin, broers en susters, is dit ongelukkig soms waar. Soms is die...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons teksvers van vanaand, 1 Petrus 4:7 lees: `Daarom moet julle selfbeheers en nugter wees, sodat julle kan bid’. ‘n Vers wat, wanneer ‘n mens dit so met die eerste oogopslag lees, lyk of dit iewers nie...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek wil vanoggend die prediking begin deur vir u te vra om twee prentjies in u gedagtes te teken, twee prentjies, meen ek, wat eintlik reeds aan u bekend is. Die eerste prentjie is die van ‘n kind op die strand. Die...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Votum en seën Lofsang: Na wet: Na belydenis: Gebed Skriflesing: Romeine 12:17-21 Jakobus 3:13-18; Matteus 5:9 Sang: Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is eenvoudig opmerklik hoeveel onenigheid, konflik en haat daar soms, en miskien al hoe...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:Almal van ons het al verskeie kere in ons lewens van etikette gebruik gemaak. Ons kinders plak etikette op hulle skoolboeke om te weet watter boek is wat; ons werk etikette aan ons kinders se klere vas sodat dit nie by die...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Vers 21: “Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie”. ‘n Duitser by name Gerhard Zwerenz het ‘n paar jaar gelede ‘n kortverhaal geskryf met die titel: “’n Mens moet nie met jou laat...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens in die prediking iets oor versoening wil sê, beweeg ‘n mens op gevaarlike terrein. Juis omdat die begrip versoening in ons tyd met allerhande dinge in verband gebring word wat, myns...