Lukas 9: 23-27 – Die koninkryk en kennisgewingborde

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Koning Lodewyk XV wat van 1710 tot 1774 in Frankryk geheers het, was loshande beskou as Frankryk se swakste koning nog.  Sy swak regering het byvoorbeeld aanleiding gegee tot die Franse Rewolusie wat tydens sy opvolger se...

Eksodus 20: 8-11 – Die viering van Sondag

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het reeds ‘n lank uitstaande versoek van die ouderlingevergadering om in die prediking oor die Sondagviering te handel. Die agtergrond van hierdie versoek is onder andere die rapport wat tydens die 64 ste...

Markus 8: 14-21 – Die onwelkome kuiergas

Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: Die onwelkome kuiergas. Dalk sal dit ook goed wees as ons kyk na die woorde van ons Here Jesus as Hy ons waarsku teen hierdie “onwelkome kuiergas” se invloed: “Toe sê [Jesus] vir hulle: ‘Verstaan julle dan...

Romeine 8: 31-39 – Aan wie se kant is God?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vraag ‘aan wie se kant is God nou eintlik’ broers en susters, is ‘n vraag wat so oud is soos die Bybel self. Reeds in die Ou Testament (alhoewel die vraag daar nie eksplisiet gevra word nie) was...

Matteus 4: 1-11 – Versoekinge versus God se Woord

Geliefdes van ons Here Jesus, ek wil vir ons preek na aanleiding van al die versoekinge wat ons moet beleef. Die tema van vanoggend se prediking is: Versoekings versus God se Woord. Broers en susters, hoe dikwels spot ons nie met die duiwel nie? Ja, daar is selfs van...

Johannes 4: 43-54 – God se Woord gee lewe

Broers en susters Die lewe is meer as wat ons daarvan maak, dit is meer as wat ons daarvan dink. As ons dink oor die lewe, dan dink ons gewoonlik dat ons genoeg moet hê om te eet en te drink, ons moet kan sien en ons moet kan hoor. Ons self kan nie vir ons die lewe...