by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Mens kom soms op tekste in die Bybel af wat ’n mens iets laat sê soos ‘dit is darem te erg’, of ‘dit is darem te veel gevra’, of self ‘hier is die Woord van God darem seker nie so ernstig nie’. Een van hierdie verse,...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Enige iemand wat die filosofie as vak bestudeer het, sal die naam Betrand Russel ken, en veral sy baie bekende opstel ‘Why I am not a Christian’ (Hoekom ek nie ‘n Christen is nie). In hierdie opstel het hy oor die...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar was eendag ‘n man met die naam Hans Babblinger (en hierdie verhaal word vir waar vertel), wat graag wou vlieg. Hy het egter ‘n groot probleem gehad, want sien, Hans het in die 16 de eeu geleef. Daar was...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vrou wat aan bloedvloeiïng gely het, se naam ken ons nie. Markus vertel ons nie wat haar naam was nie. Ook in Matteus 9 en Lukas 8 word haar naam nie genoem nie. Maar al ken ons nie haar naam nie, haar omstandighede...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Is u gelukkig? Is u werklik gelukkig? Dit is ‘n tragiese feit maar nogtans ‘n werklikheid dat ‘n gelukkige mens ‘n bitter skaars artikel is. Miskien stem u nie saam nie. Gaan kyk dan maar na die muwwe en bekommerde uitdrukkings op...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Een van die grootste wonders van die wêreld is die Groot Muur van Sjina. Dit het ‘n paar honderdduisend Sjinese meer as 300 jaar gevat om hierdie muur te bou. Die muur is in die derde eeu vC voltooi en strek oor ongeveer 6...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Die Ons Vader is ‘n gebed waarin daar met hartstog gebid word vir die koms vir die koninkryk van God. Wat hierdie koninkryk is, sê die Ons Vader self: dit is waar/wanneer God se Naam geheilig word, wanneer God...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Die storie word vertel van ‘n Spaanse pa wat ‘n kwaai rusie met sy seun gehad het, soveel so dat die seun weggeloop het van die huis af. Daar was vir baie jare geen kontak tussen die pa en die seun nie. Die pa het egter...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor ons lewe —...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor...