by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Dit gebeur soms dat ons mense ontmoet, of dalk mense ken wat, alhoewel hulle nie gelowiges is nie, nie Christene is nie (ook nie as Christene gesien wil word nie), nie aan ‘n kerk behoort nie, selfs nie iets van...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse here Jesus Christus Die van u wat in geskiedenis belangstel ken dalk die stukkie geskiedenis wat homself in 1845 in die Noordpool afgespeel het. Sir John Franklin, ‘n Engelse seevaarder, het die opdrag gehad om die noordwestelike roete...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Enige iemand wat die filosofie as vak bestudeer het, sal die naam Betrand Russel ken, en veral sy baie bekende opstel ‘Why I am not a Christian’ (Hoekom ek nie ‘n Christen is nie). In hierdie opstel het hy oor die...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons as Christene het die manier om vir mense wat erge hartseer of ellende beleef te sê: toemaar, al gaan dit nou so erg, al ervaar jy nou soveel teenspoed, eendag sal dit beter wees. Want eendag sal ons by God wees, en...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer mens konsert hou, dan bou jy dekor tonele. Gewoonlik is dit vooraansigpanele wat met stutte regop gehou word. So kan mens die mooiste en die grootste geboue op die verhoog staan maak. Maar wanneer mens by so ‘n...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ongeloof, broers en susters, het soms eienaardige kinders. Kom ek noem u drie denkbeeldige voorbeelde: Daar was die vrou wat bang was om te vlieg. Na die vlug het iemand haar gevra of sy bang was. Haar antwoord: `Nee, ek...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die afgelope tyd het daar ‘n aantal stemme in die pers en elektroniese media opgegaan dat die tradisionele kerke in ‘n krisis verkeer. Redes vir hierdie krisis is onder andere dat daar ‘n beweging weg...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Verlede naweek was Paasnaweek. En weer het ons, in die verkondiging, iets probeer sê van die kruis en opstanding van Jesus Christus. Die krag van die kruis, en die krag van die opstanding, noem ons dit soms. Die vraag is...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons teksvers lees: ‘Maar ook julle sal nie standhou as julle nie in geloof standhou nie’. Nou nie juis ‘n versie om vir iemand aan te haal wat in geloofstwyfel verkeer nie, juis omdat dit nie sal troos...