by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is interessant dat die uitdrukking ‘’n groot geloof’ net twee keer in die Nuwe Testament voorkom, en wat meer is, dit in beide gevalle deur Jesus gebruik word ten opsigte van die optrede van ‘n heiden/iemand wat ‘n...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Ons vier nou al langer as ‘n eeu elke jaar in verskeie kerke Pinkster en ons bely elke Sondag dat ons in die Heilige Gees glo. Maar wat beteken Pinkster? En wat beteken geloof in die Heilige Gees –...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Kom ons stel onsself voor iemand wil leer dans. Siende dat hierdie iemand ‘n verstandige persoon is wat sake nugter en berekend aanpak, besluit die persoon dat die beste manier om te leer dans die regte manier is....
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Kleopas en sy vriend was twee gebroke mense. Hulle was twee mense wie se wêreld rondom hulle inmekaar getuimel het. Hulle gesigte was somber, sê vers 17. En terwyl hulle die 12 kilometer afstap Emmaus toe, praat hulle oor...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: ’n Preek op twee bene. Daarmee saam wil ek hê ons moet luister wat staan in vers 2: “Ek hoop … dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan.” Broers en susters, as ’n...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons gedeelte van vanoggend praat Jesus met drie mense oor dissipelskap, oor wat dit beteken om Hom te volg. Kom ons kyk vinnig daarna. Die eerste persoon, broers en susters, wat die Here wil volg kom self, vertel Lukas...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Koos du Plessis sê in sy liedjie met die titel Woorde die volgende: goeiemôre goeiemiddag goeienaand baie dankie vir die wonderlike aand veels geluk bly te kenne vat die hand simpatie want ek voel saam met jou vanaand dis...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens tot geloof kom, en saam met die geloof as gawe ook die gawe van die Gees ontvang, maak dit (behoort dit) ‘n geweldige verskil in ‘n mens se lewe. Die bekende Hollandse teoloog, Bavinck, beeld hierdie...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal vanElia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Eliahomself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het datdaar die...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Indien ons ‘n film van die geskiedenis van ons hande sou maak, broers ensusters, hoe sou dit lyk? Heel waarskynlik sou die eerste skoot diéwees van ‘n vuisie van ‘n baba, en dan ‘n nabyskoot van...