by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons lewe in ‘n tyd waarin ons, en veral ons kinders, aan ‘n geweldigeklomp invloede en standpunte blootgestel word. Ook op godsdienstigegebied. Die Jodedom stuur ons na die Wet en na Moses. Die Koranstuur jou na Mohammed....
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers van onsprediking is vanoggend uit ons gelese gedeelte, verse 18 en 19: “Magjulle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd enver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle syliefde ken, liefde...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos ons die kerkplein in die middestad het wat aanvanklik die middelpuntvan Pretoria was met groot simboliese betekenis, is daar ‘n plein inBrussels (in België), wat bekend staan as die Koningsplaats. Wat...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Die teksvers vir die prediking vanoggend is Openbaring 3 vers 15: “Ekweet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle togmaar koud of warm was”. Hierdie is ‘n teksvers waarmee ons almal oorbekend is, en waaroor ek albaie gewonder het. Wil die teks vir ons...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Paasfees behoort vir die Christen die belangrikste fees van die jaar te wees. Want Paasfees sê vir ons dat Jesus in ons plek gely het, dat Hy vir ons sonde gekruisig is, en wonderlik, dat Hy vir ons die dood oorwin het....
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dis al die vierde Sondag ná Paasfees…en die lewe gaan maar weer sy doodnormale gang. Tydens Paasfees het ons opnuut onder die indruk gekom van die wonder van Christus se opstanding en sy oorwinning oor die dood....
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
1. Agtergrond: Eksegetiese opmerkings 1.1 Sosio-historiese konteks Die moontlike datum vir die Evangelie van Johannes is ongeveer 90-100 n.C. Konflik bestaan tussen die Johannese Christene en die sogenaamde Jode. Hierdie opmerking is belangrik vir die interpretasie...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die kerk van Jesus Christus het met ‘n klompie bang mans iewers in ‘n bokamer in Jerusalem begin. Hoewel opgelei en onderrig, het hule nie geweet wat om te sê nie. Hoewel hule vir drie jaar saam met Hom geloop het, het...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons as Hervormers is soms so bang om oor emosie te praat, veral as dit by die uitleef van ons geloof kom. Maar laat ek maar erken, broers en susters: van my kindertyd af kon ek nooit my verhouding met God emosieloos...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in ons Here Jesus Christus: WAT GEBEUR WANNEER `N MENS STERWE? Wát bly van jou oor na die dood? Wáár bevind jy jou? Wát weet en beleef ‘n mens na jou dood? Die Bybel gee ongelukkig nie vir ons klink-klare antwoorde op al ons kwel- (of eintlik...