1 Petrus 2: 1-10 – Is ons wat ons behoort te wees?

Broers en susters nonse Here Jesus Christus Wat beteken dit as ons sêdat ons verloste sondaars is? Ons kan dit so verduidelik: in dieChristelike geloof is daar altyd spanning tussen dit wat ons ISen dit wat ons BEHOORT te wees. Wat ons IS, is dat onsdeur Jesus...

Lukas 23: 26, 32-43 – Hoe lyk ons spense?

Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Tydens Jesus se lewe het baie mense na Hom toe gekom. Op verskillendeplekke en op verskillende tye van die dag. Nikodemus, Fariseëren lid van die Joodse Raad, het na Jesus in die middel van die naggekom — omdat hy bang was...