Psalm 23: 2 – Ek sal julle rus gee (Preek 4)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een siekte van ons tyd is ‘n siekte wat ons soms maklik miskyk. Baie tieners ly daaraan. Middeljariges het die meeste daarmee te kampe. Ook ons senior burgers word dikwels deur hierdie siekte oorval. En behandeling vir...

Matteus 6: 13 – Die mure van God se huis (Preek 12)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die tweede laaste frase van die Onse Vader is aan die een kant ‘n belydenis en aan die ander kant ‘n smeekbede: dit bely aan die een kant dat God in beheer van ons wêreld en lewe is, en aan die ander kant is dit ‘n bede...

Matteus 6: 11 – In God se kombuis (Preek 9)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Mense hou daarvan om oor kos te praat. Nie alleen word resepte gereeld uitgeruil nie maar ook die manier waarop kos gaargemaak of gekook of voorberei moet word is dikwels die tema van mense se gesprekke. Om nie eers te...