by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Votum en seën Lofsang: Gesang 182:1, 4 en 5 Na wet: Gesang 265:1-2 Na belydenis: Gesang 265:3-4 Gebed Skriflesing: Jesaja 55:1-11; Matteus 6:9 Sang: Psalm 8:1 en 4 Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons vorige twee preke oor die Onse Vader...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vrug van die Gees. as nederigheid, kan miskien beter omskryf word as sagmoedigheid, juis omdat die Griekse woord wat hier in die 1983-vertaling met nederigheid vertaal is, naamlik prautes, ook en miskien eerder, met...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer Galasiërs 5:22 sê dat die vrug van die Gees getrouheid is, word daarmee eintlik bedoel betroubaarheid of dan, geloofwaardigheid. Of anders gesê: iemand is betroubaar/geloofwaardig as ander mense weet wat hulle...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons sê die vrug van die Gees is ook vriendelikheid, en ons wil sê wat hierdie vriendelikheid spesifiek beteken, kom ons onmiddellik voor ‘n paar probleme te staan. En laat ek dit so eenvoudig as moontlik...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vrug van die Gees, sê Galasiërs 5:22, is ook geduld, of soos die 1933-vertaling sê, lankmoedigheid. Wat beteken geduld, broers en susters? Ons kry so ‘n ietwat indruk daarvan wanneer ons in Galasiërs 5:14-15...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As ons sê dat die vrug van die Gees vrede is, dan sê ons iets wat eintlik so vanselfsprekend is dat ‘n mens dit amper nie eers meer hoor nie. Want die evangelie is ‘n evangelie van vrede, ons noem Christus die...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is baie redes waarom Christene vol vreugde behoort te wees. Hulle het rede om bly te wees oor die gawes van die lewe, van die skepping, van menswees, van verlossing, van nuwe lewe, van kindskap en vergifnis (en so...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons reeks preke oor die Gees tot dusver kan ons baie kort soos volg opsom: die Gees maak ons lewend, of anders gesê, dit wat Christus vir ons moontlik gemaak het (om ‘n nuwe mens te wees en te word), dit maak die...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: So met die baie vakansiedae wat so pas verby is, het ‘n mens geleentheid om weer vir ‘n slag met ou vriende te kuier. Vriende wat deel van ‘n mens se lewe geword het as gevolg van vroeëre gedeelde...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons is geneig om altyd aan die hart van die mens te dink as die plek waar die emosies van die mens geleë is. Daarom sê ons byvoorbeeld dat iemand se hart seer is, dat iemand ‘n hartsgeheim het, dat iemand ‘n...