by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Lofsang: Gesang 74 Liewe ………….., familie en vriende In enige verhouding waarin die mens betrokke raak, is daar veral twee sake wat ‘n ongelooflike groot rol speel…die sake waarna ek verwys, is VERWAGTINGE en BEHOEFTES! Die lankal-reeds-getroudes in ons midde sal ons...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
(Die onderhawige preek is geskik vir prediking op Geloftedag wat val op ‘n Sondag in die adventstyd. In die preek wat volg is beide die saak van Geloftedag en advent hanteer, maar die preek kan goedskiks so aangepas word om óf geskik te wees vir Geloftedag óf vir...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir die prediking kom uit dieselfde hoofstuk van die boek Jeremia wat gelees is, maar uit verse 26 en 27: Die woord van die Here het tot Jeremia gekom: “Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir my onmoontlik?”...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir hierdie prediking kom uit Deuteronomium 6 vers 7: “Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan”. Broers en susters, die woorde...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is ‘n spreekwoord wat lui: `Alles wat waardevol is, is weerloos’. En as ‘n mens wil verstaan wat hierdie spreekwoord eintlik wil sê, kan ‘n mens maar net ‘n draai by ‘n ashoop gaan maak....
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil die prediking vanoggend begin met twee vrae, een aan die kinders, en een aan al die ouers wat vanoggend hier is. Die vraag aan die kinders is die volgende: Wat wil julle eendag in die lewe bereik? Ek wens ons kon...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Kom ons begin vanoggend deur kortliks iets te sê oor die verskille tussen ons wat vanoggend hier saam is. Eerstens is daar tussen ons almal hier sigbare verskille. Ons almal lyk nie eenders nie, trek nie eenders aan nie,...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vir ‘n baie lang tyd kon ek hierdie verhaal nie verstaan nie. Het dit vir my nie sin gemaak nie. Want dit gaan oor ‘n man wat skaars genoeg geloof gehad het om op te staan, maar Jesus behandel hom asof hy sy...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die inhoud van ons gedeelte van vanoggend is baie eenvoudig: Jesus was op pad na Jerusalem, en by Jerigo het hy by twee blinde persone verbygegaan. Die twee blindes het die gewoel en getrap van al die voete gehoor en na...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens dele uit Deuteronomium 14 en 16 lees, dink jy onwillekeurig aan die bekende blydskapwoorde in Paulus se tronkbrief aan die Filippense, waar daar nie minder as sewe keer van blydskap...