Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

AANTAL LIDMATE IN 2025

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

Dinsdag 3 Maart – Om te verloor is om te wen

Markus 8: 35 In Markus 8 sê Jesus iets wat op die oog af soos ’n teenstrydigheid klink: wie sy lewe probeer red, sal dit verloor; maar wie dit ter wille van Hom en die evangelie verloor, sal dit red. Ons kultuur leer ons dat die lewe iets is wat jy moet beskerm. Dis soos ’n kas vol breekware: moenie mors nie, moenie waag nie, moenie te veel prysgee nie. Maar Jesus sê: Probeer jy jou lewe vashou, dan glip dit weg. Gee jy dit oor, dan kry jy dit terug, nie in dieselfde vorm nie, maar nuut,...

read more
Groener gras

Groener gras

Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...