by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer
Tydens die NHSV se 50ste Nasionale Kongres kon ons terugkyk na ’n periode van drie jaar waarin ons werksaamhede nuwe hoogtepunte bereik het. Terugskouend was hierdie tydperk vol geleenthede en genade. Ten spyte van wêreldwye ekonomiese uitdagings wat ons werkwyses...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Die NHSV se 50ste Nasionale Kongres vind van 26 tot 28 Junie 2026 plaas. Die openingsaand is by Gemeente Montana en die kongresverrigtinge vind by Batter Boys, Montana, Pretoria plaas. Ds Leon Geel (sr), erepresident van die NHSV, sal die oordenking tydens die...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 3 Maart, 2026 | Artikels, Vrouebediening
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig (Matt 11: 28-30, AFR83). Die kragtige...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Vrydag, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en demensielyers voorsiening sou maak, en Louis Trichardt Monumenttehuis...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 23 September, 2025 | Artikels, Bejaardesorg
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en demensielyers voorsiening sou maak, en Louis Trichardt Monumenttehuis...