Oppad met Iwana…

“Oppad met Iwana…” neem lesers saam op ’n reis van ontdekking, waar unieke stemme en inspirerende stories uit die kerk en gemeenskap tot lewe kom. Elke ontmoeting bied ’n vars perspektief op roeping, betrokkenheid en die menslike ervaring soos dit in verskillende lewensverhale gestalte kry.

Ds Iwana Kruger

NHKA Joernalis, Afdeling Kerklike Kommunikasie

Die waar is nie só belangrik nie…

Die waar is nie só belangrik nie…

Die meeste van ons het van kindsbeen af ons verbeelding met behulp van rolspel uitgedruk. Sommige kan nog onthou hoe hulle op ’n skopfiets sou jaag terwyl ’n polisiebeampte hulle op hul eie een agternasit! Vir die meeste van ons dames is ons gunsteling herinnering...

read more