Maandag 6 April – Die opstanding laat ons nuut voel
Johannes 20: 26-31 Aanraking is ’n belangrike deel van die lewe. Wanneer ons mekaar groet gee ons ’n handdruk of as dit iemand naby aan ons is, ’n drukkie. Ons sien deesdae hoedat groot en harde sportmanne mekaar omhels. Kinders het ’n behoefte aan ouers se aanraking...
6 April: Ds TH (Theo) Janse van Nieuwenhuizen (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
6 April 2026
Sondag 5 April (Opstandingsondag) – Die opstanding laat ons nuut sien
Johannes 20: 19-25 Ons is geskape met sintuie wat ons in staat stel om die skepping waar te neem en met mekaar te kommunikeer. So kan ons sien, hoor en dinge waarneem wat om ons gebeur. Ons gaan die volgende paar dae kyk hoe die opstanding van Christus nuwe inhoud en...
5 April: Prof T (Tanya) van Wyk (dosent/Nederlandssprekende Gemeente) verjaar vandag. Baie geluk!
5 April 2026
Saterdag 4 April (Stil Saterdag) – Dors…
Johannes 19: 23-30 Dit is vir gelowiges in die algemeen moeilik om aan Jesus Christus wat God is ook as mens te dink. Die skrywers van die vier evangelies verwys plek-plek baie duidelik na Jesus Christus se menslikheid. Op sommige plekke word die lewe en werk van...