Die Hervormer

Augustus 2026 | Jaargang 119 | Nommer 4

Klik hier om Die Hervormer in pdf-formaat te lees

Bewusmaking, veerkragtigheid en die saak van vroue

We the resilient, have been here before.

Verandering en vernuwing: hou jy nog by?

Yuval Noah Harari publiseer in September 2024 ’n boek met die titel Nexus: A Brief History of Information Networks from the Stone Age to AI.

Glo jy… of vertrou jy?

Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, ‘n bewys van die dinge wat nie gesien word nie (Heb 11: 1, AFR2020).

Uit die Woord

Aan U die eer

Geloofsverklaring 2025 – Kerklike regering en die beperkte mag van die owerheid

Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Hervormde Kerk wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het ’n Geloofsverklaring uitgereik as getuienis teenoor die owerheid en al die inwoners van Suid-Afrika.

NHSV-dames kuier saam by die Nasionale Kongres

Tydens die NHSV se 50ste Nasionale Kongres kon ons terugkyk na ’n periode van drie jaar waarin ons werksaamhede nuwe hoogtepunte bereik het.

Die onthulling van vroue in Jesus se gelykenisse

Die gelykenisse van Jesus is van die geliefste en mees bestudeerde verhale in die hele wêreld. Hierdie verhale, van die barmhartige Samaritaan tot die verlore seun, het vir meer as twee millennia gevorm hoe ons deernis, vergifnis en geloof verstaan…

My pop val stukkend

Vrouedag is ’n dag van viering, maar in alle eerlikheid moet ek erken dat dit nie net ’n dag vir feesviering is nie. Ons kan nie vroue se waarde erken sonder om hul pyn raak te sien nie. Geslagsgebaseerde geweld bly een van die diepste wonde in ons samelewing – ’n werklikheid wat liggame, harte en menswaardigheid breek. 

Hoe lyk die kerk se beiteltjie vandag?

Hoe lyk die kerk van môre? Dit is ’n vraag waarop niemand vandag ’n volledige antwoord kan gee nie. Wat ons wel weet, is dat die wêreld rondom ons vinnig verander en dat die kerk nie onaangeraak hierdeur bly nie.

Ons gaan weer ’n berg klim!

Daar is oomblikke in ’n mens se lewe wanneer alles verander. Vir ds Willem Sauer het hierdie oomblik op 19 Februarie 2026 aangebreek.

Stoepstories: Doopname

Beteuterde Bertus van Brakpan vra: Beste Oupa Stoep, mag ek weier om kinders te doop op grond van hul name?