by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Dink vir ’n oomblik aan die boekdrukkuns. Toe Johannes Gutenberg dit in die 15de eeu uitgevind het, het hy nie net ’n nuwe masjien geskep nie; hy het die wêreld vir altyd verander. Skielik was boeke nie meer net vir ’n paar uitgesoektes nie. Die Bybel kon in mense se...
by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Die manier waarop ons godsdiens verstaan en beleef, is selde staties. Vir geslagte was dit ’n rotsvaste anker, maar vandag voel dit vir baie soos ’n rivier – voortdurend in beweging. Óf jy jouself as diepgelowig beskou, steeds soekend is, óf bloot nuuskierig is oor...
by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Vanjaar se VTT, My roeping vir die Noordwesstreek, is op 21 en 22 Augustus by die Venterskroonkampterrein aangebied onder die bekwame leiding van ds Willem Kok, die streekverteenwoordiger, en dr Marina Kok-Pretorius namens Gemeente Potchefstroom. Die aanbieders was...
by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Wednesday, 1 November, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Hoe kry ek my gemeente om in pas met God se missionale ritmes te begin beweeg? Want soms raak ’n gemeente vasgeval in die moeras van kerk en kultuur en kort dit ’n hupstootjie. By IN PAS praat ons van hefboompraktyke wat gemeentes hiermee kan help. Daar is tans 15...