by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Dinsdag, 14 Maart, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17; Heb 1: 1; Heidelbergse Kategismus vraag 54). Deur al die eeue het God...