by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 25 Januarie, 2022 | Artikels, Vrouebediening
’n Sielkundeprofessor het eenkeer vir sy eerstejaarstudente die opdrag gegee om elkeen ’n ballon op te blaas, sy of haar naam daarop te skryf en dit op die vloer te gooi. Hy het die ballonne gemeng en elke student vyf minute gegee om sy of haar ballon te soek. Niemand...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 23 Maart, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Wêreldbiddag vir Vroue is vanjaar op die gebruiklike eerste Vrydag van Maart wêreldwyd gevier op 5 Maart 2021. Die land wat 2021 se tema, ’n Lewe gebou op ’n vaste rots, voorberei het vir Christenvroue, is Vanuatu. Vanuatu bestaan uit ’n klomp eilande in die Stille...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Woensdag, 19 Februarie, 2020 | Artikels, Vrouebediening
9,6 miljoen mense sterf jaarliks aan kanker. Dit is meer as die gekombineerde sterftes van MIV/vigs, malaria en tuberkulose. Daar word beraam dat teen die jaar 2030 sowat 13 miljoen mense jaarliks sal sterf as gevolg van kanker. Wêreldkankerdag op 4 Februarie elke...