by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Prediker – watter gevoelens of gedagtes wek dié boek in die Ou Testament by jou op? Ons het pas saam in ons Bybelskool daardeur gewerk. Soos verwag, was daar gemengde reaksies. Dis swaar, het iemand gesê. Dis negatief, het ’n ander gemeen. En ja, Prediker voel soms...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 25 August, 2025 | Artikels, Vrouebediening
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom trots geantwoord. Duidelik beïndruk het die dogtertjie gevra: Het oom...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 8 October, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie storie, ’n lekkervoelstorie, maar dis maar raar. Ons is honger na...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 12 March, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Iets waaroor ons almal redelik liries kan raak, is kos. As iemand ’n lekker dis beskryf, is dit nie moeilik vir ons om dit te visualiseer nie. Ons monde begin spontaan water. Ons hou van lekker eet. Ons sê ook mos soms grappenderwys: Ons lyk so lekker, want ons eet so...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 23 October, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Wat kom dadelik by jou op as jy dink aan viering? Ballonne, streamers, konfetti, sjampanje, kos, vreugde… Viering is soos versiersuiker op ’n koek, en die versiersuiker is mos die lekkerste deel daarvan. So is viering in die lewe ook die beste deel van die lewe. Ek...